Die Dinge van n Kind deur Marita van der Vyver (Hardeband)
Dinge van 'n Kind is 'n onthutsend eerlike boek oor die begin van vrouwees en die verlies van onskuld op seksuele, politieke en morele vlak.
ISBN: 062403349X
Toestand: Baie goed met buiteblad.