Nag van die Tarentale deur Pieter Pieterse

Nag van die Tarentale deur Pieter Pieterse

Vier mense pak te voet 'n tog van vierhonderd kilometer aan.
Vir Kobus en Lindie het 'n bergklimuitstappie tydens 'n skoolvakansie in 'n nagmerrietog verander toe hulle in die hande van 'n ontsnapte misdadiger beland. Kobus word gyselaar en gids, wie se lewe iets werd is net tot hulle hul bestemming bereik. Lindie, stadsmens en rykmansdogter, moet vir die eerste keer ontbering deurstaan.
Willem Steyn is van moord aangekla, en moet tot elke prys uit die land ontsnap - hy en die beeldskone maar verwaarloosde vrou Nora, vir wie hy die enigste toevlug is in 'n ankerlose bestaan.

ISBN: 0624022374

Toestand: Baie goed

ZAR 25.00Price:

This product has sold out.

Leave a Reply