Silwer, Jakkals van die Namib deur Pieter Pieterse

Silwer, Jakkals van die Namib deur Pieter Pieterse

Toe Silwer die wit bakkie sien stilhou, steur sy haar nie veel daaraan nie. Die jakkalse van Kaap Kruis is gewoond aan mense en voertuie. Sy hou aan met krap. Want ook in haar het 'n dodelike parasiet begin vreet.
Sy sien nie die geweerloop wat stadig by die venster uitgesteek word nie. Maar van die dowwe slag van die skoot weet sy. En van die versengende brand in haar boud...
So kom die eerste ontmoeting tussen Silwer en die twee jong veldbeamptes, Soois Fenske en Juanita Dala, wat die brandsiek jakkals naspoor.

ISBN: 0624029557

Toestand: Goed

ZAR 20.00Price:

This product has sold out.

Leave a Reply