Taras Bulba deur Nicolas Gogol
Taras Bulba is a romanticized short historical novel by Nikolai Gogol. It tells the story of an old Ukrainian Cossack, Taras Bulba, and his two sons, Andriy and Ostap. Taras sons studied at the Kyiv Academy and return home. The three men set out on a journey to Zaporizhian Sich located in Ukraine, where they join other Cossacks and go to war against the Polish nobles.
ISBN: 0868872679
Toestand: Tweedehandse hardeband in goeie toestand. Die boek is Afrikaans.
Zed deur Rosemary Harris
Thomas Z. Amsterel, of Zed soos hy later bekend sou staan, moes op versoek van meneer MacArthur die opspraakwekkende gebeure van ‘n aantal jaar gelede neerskryf vir publikasie in die skool se tydskrif.
Toe Zed agt jaar oud was, was hy en sy pa op pad om Oom Omar by die werk te besoek. Hulle beland toe, soos die mense graag se, op die regte oomblik op die verkeerde plek. Net toe hulle die gebou wil binnegaan, word die sekuriteitswag geskiet en die omstanders in die gebou in geboender en as gyselaars deur ‘n klomp terroriste aangehou.
Dit is maklik om die verhaal in bree trekke neer te skryf, maar wat van daardie dinge wat vir ‘n mens te persoonlik is? Hoe verduidelik ‘n mens aan ander van die spesiale band van vriendskap?
En meer nog…
Hoe kan ‘n mens dan vertel van ‘n geliefde wat om jou ontwil gesterf het indie plek van iemand anders wat nie die moed daarvoor gehad het nie?




