Robin McGraw

Pages: Pages: 1 2 3 4Next >Last »

Vanuit My Hart – Kies ‘n Doelgerigte en Passievolle Lewe deur Robin McGraw

In Vanuit my hart spreek Robin McGraw vroue aan en inspireer hulle om die talle rolle wat hulle moet vertolk, aan te gryp. Sy moedig vroue aan om daadwerklik en bewustelik keuses te maak om ‘n ryker, gelukkiger en meer betekenisvolle lewe te lei.

Robin deel inspirerende verhale en gee eenvoudige wysheid vanuit haar hart wat spruit uit haar eie ervarings. Sy dek onder meer onderwerpe soos:

Die hart en verstand van die vrou
Die hart van die dogter
Die hart wat die man gelukkig hou
Die hart vol selfvertroue
Die hart van die huis

Language: Afrikaans
Author: McGraw, Robin
Publisher: Struik Christelike Media
Pages: 208 Year: 2007
Cover: Sagteband
ISBN nr: 9781415301265

Die boek is in ‘n uitstekende toestand.

Gewig: 300g

Posgeld is nie by hierdie boek se prys ingesluit nie.  Ons vra R25 vir die eerste kilogram of gedeelte daarvan en ‘n addisionele R10 vir elke ekstra kilogram of gedeelte daarvan.
As u ‘n direkte bankdeposito doen, voeg asseblief R17.75 by u totaal.  Dit is wat die bank ons vra vir elke kontanttransaksie.

 

ZAR 25.00Price:
Loading Updating cart…
Pages: Pages: 1 2 3 4Next >Last »